ʼn Sewe-jarige is in sy slaap gewond nadat ʼn koeël hom in die rug getref het.
Alles vir Dinsdag 2 Junie 2020
POF moet paneel prokureurs vir eers hou – hof
Die hof het bevind die padongelukkefonds wil nuwe prokureurs raadpleeg, wat dieselfde diens sal lewer as wat die bestaande paneel prokureurs reeds doen.
Hoe sou Bokke in 1987 se Wêreldbekertoernooi gevaar het?
As ʼn mens na die Springbok-spanlys van 1986 se vierde toets kyk, glo ek dat spelers soos Johan Heunis, Jaco Reinach, Danie Gerber, Carel en Michael du Plessis, Naas Botha, Garth Wright, Frans Erasmus, Uli Schmidt, Piet Kruger, Louis Moolman, Schalk Burger, Wahl Bartmann, Gert Smal en Jannie Breedt genoeg skietgoed sou gehad het om minstens tot die eindstryd deur te dring.
Vandag se sportnuus
Vandag, sewe maande gelede, was Duane Vermeulen die speler van die wedstryd in die Wêreldbeker-eindstryd.
Geen permitte, lisensies nodig om sake te doen – hof
“Onder die dekmantel van ʼn mediese krisis het die staat gepoog om ʼn algemene sisteem van besigheidslisensiëring in Suid-Afrika in te stel.”
Die Heuwels op die kruin van Top-20
“Dit is ʼn liedjie oor versoening, samesyn, vriendskap en om in die hier en nou te kan wees.”
Vervolgverhaal: Roep van die uil (Hoofstuk 2)
Linda wil inpas by Kanieklanie se inwoners, maar kry ’n onvriendelike briefie in haar kamer en ’n oproep van iemand uit haar verlede … Lees nou die volgende hoofstuk in François Bloemhof se vervolgverhaal, “Roep van die uil”.
Resep: Mieliemeel-en-mieliegebak
ʼn Heerlike bygereg vir ʼn braai.
Drankverkope Maandag ‘soortgelyk aan Black Friday’
Suid-Afrikaners het Maandag in lang rye gestaan om vir die eerste keer in twee maande drank te koop.
Boek: Eisteddfod-pret 2
“Eisteddfod-pret 2” bied ʼn versameling gedigte, monoloë en samesprake wat geskik is vir laerskoolleerders.
Kontrakteur van dieretuin doodgeskok
Die kontrakteur het per ongeluk aan die kragdraad gevat terwyl hy bome gesnoei het.
11 koeie op plaas geslag
Die eienaar van die koeie het die polisie ontbied toe hy van sy kudde nie kon opspoor nie.
Pajama-uitdaging vir Jeugdag
“Daag jou vriende uit om hul inkopies of daaglikse oefeninge in pajamas te doen en dit dan op sosiale media te deel.”
Afsondering: Visvang, wildritte nou weer toegelaat
Die aankondiging is goeie nuus vir Suid-Afrikaners wat gretig is om ná weke tuis weer in die buitelug te kom.
Rookverbod is ‘ongrondwetlik’
Batsa voer aan as sigarette verbied word omdat mense dit deel, moes die minister dieselfde met byvoorbeeld koeldrank gedoen het.
Afsondering: Binnelandse sake bied bykomende dienste op vlak 3
Huweliksertifikate word onder andere nou weer uitgereik.
Gedagte vir die dag: Omdat julle weet …
… omdat julle sy volgelinge is, is julle onderrig volgens die waarheid wat in Jesus is. (Efesiërs 4:21)