Dit is baie eenvoudig om ʼn motor se ruitveër te vervang – indien jy weet hóé!
Die gebruiker ChrisFix verduidelik in hierdie video hoe jy baie vinnig en maklik ʼn motor se ruitveër kan vervang. Maak seker dat jy die regte grootte ruitveër aanskaf.
ChrisFix laai gereeld handige motorwenke op sy YouTube-kanaal.