Wiele2Wiele: Alfa vier mylpaal met nuwe Stelvio  

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week in Wiele2Wiele vier Alfa Romeo hulle 113de bestaansjaar en stel die nuwe Stelvio bekend. Die W2W-span is beïndruk met Renault se Captur en glimlag oor BMW se 3-silinder X1.  Hulle gee ook bestuurswenke vir die nat pad en ’n geskiedenisles oor motorfietsrenne.

Alfa Romeo vier hulle 113de bestaansjaar en stel hulle nuwe Stelvio bekend. Ons is beïndruk met Renault se Captur en glimlag oor BMW se 3-silinder X1. Wenke vir die nat pad en ’n geskiedenisles oor motorfietsrenne.Alfa Romeo celebrates their 113th anniversary and introduces their new Stelvio. We're impressed with Renault's Captur and smile at BMW's 3-cylinder X1. Tips for the wet road and a history lesson on motorcycle racing.ALFA ROMEO #AlfaRomeoStelvio #Selvio Renault South Africa #RenaultCaptur #Captur #AllNewRenaultCaptur #CapturNewMemoriesBMW South Africa #X1 #BMWX1 #THEX1???? #AlfaSA #BMWSA #RenaultSATip of the Week & Video Motorcycles: Videvo Raindrops by #BeachfrontMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 Beaufort West RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Radio Happening Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, June 27, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.