Hoe verskil AGHS-simptome onder meisies en seuns?

Foto ter illustrasie. (Foto: Zahra Amiri/Unsplash)

Simptome van aandaggebrek‑hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, kom dikwels verskillend by meisies en seuns voor. Seuns word ook meer dikwels as meisies daarmee gediagnoseer.

In die agtste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor AGHS verduidelik dr. Jerrie Bezuidenhout, psigiater en direkteur van mediese dienste by Vista Kliniek, oor hoe die simptome van AGHS by seuns en meisies verskil.

Skakel volgende week in vir die volgende episode van Maroela Media se podsendingreeks oor AGHS. In hierdie episode gesels ons met dr. Bezuidenhout oor AGHS deur die lens van ’n vriend.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.