Podcast: Play in new window

So min as 15 minute se voorbereiding elke weeksdag kan jou kind se sukses in wiskunde verseker. Foto: Argief.
Hein van Niekerk, Ruan Kapp en Valentyn van der Merwe, almal lede van die Vereniging van Afrikaanse Wiskunde-onderwysers, is terug in die ateljee en praat vandag met Esté Meyer Jansen oor die soort voorbereiding wat ʼn kind moet doen vir die wiskunde-klaskamer: