Handwerk: Alle bye welkom by die byehotel

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Gee die alleenloperbye in jou tuin ʼn veilige plekkie van hulle eie met hierdie pragtige byehotel.

Wenk: Sit jou byehotel op ʼn beskutte plek in jou tuin en maak seker dit kry sonlig. Dit moet minstens ʼn meter van die grond af wees en nie hoër nie as twee meter. Sit laastens die potte met blomme om bye te lok en jou byehotel is gereed vir besoekers.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Januarie/Februarie 2021-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hier onder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.