Luister: Beperkings, invloede van ChatGPT en kie

(Argieffoto: Pixabay)

Daar is hordes gesprekke oor die nadele, beperkings en moontlike gevolge wat ChatGPT inhou.

“Kyk, as ʼn mens nie ingelig is nie, raak jy bekommerd oor iets.”

Dr. Celia Booyse, bestuurder van programontwikkeling en gehalteversekering by Akademia, brei uit oor die beperkings en invloede van kunsmatige intelligensie (KI)-kletsbotte soos ChatGPT. Sy glo hoe beter ʼn mens ʼn bepaalde aspek, terminologie of instrument leer ken, hoe meer raak dit eintlik “soos familie”.

In die laaste episode fokus Celia op die waarde van kletsbotte, hoe dit op ʼn verantwoordelike manier benut kan word, en die rol wat dit in die toekoms in ons lewens gaan speel.

  • Luister boaan na die volledige episode deur dr. Celia Booyse. Sy brei uit oor die beperkings en invloede van kunsmatige intelligensie (KI)-kletsbotte soos ChatGPT.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.