Gestremde seun geskiet, pa aangerand

ʼn Gestremde seun is in die gesig geskiet en sy pa is aangerand nadat hulle Vrydagmiddag in hul huis in Heuweloord, Centurion aangeval is.

LookLocal Centurion berig dat die pa en sy seun omstreeks 13:00 Vrydagmiddag deur drie gewapende mans in hul huis oorval is. Die seun, wat gestremd is, is in die gesig geskiet nadat die gewapende mans hulle oorval het. Die pa is glo aangerand. Volgens die berig is die seun in ʼn stabiele toestand in die Unitas-hospitaal. ʼn Buurman het glo gehoor hoe die pa skree: “My seun is geskiet, help.” Die polisie is in kennis gestel en het kort hierna op die toneel aangekom. Dit is nog nie duidelik of enigiets uit die huis gesteel is nie.

BRON: LookLocal Centurion

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

HELENA SEABORNE ·

gestremde seun. liewe magtig het die pokn gud dan geen einde ni?

william ·

In 1994 is die land oorhandig aan n spul magsbehepte primate wat geen benul het wat om hulle aangaan nie. FW De Klerk en die Xhosa god het ons die son ,maan en sterre belowe. Ek en baie ander mense het presies geweet wat kom na 1994. Kyk noord en jy sal sien hoe lyk ander Afrika lande na sogenaamde bevryding en demokrasie. In Afrika is daar net 3 soorte “demokrasiee” nl. Eenparty state , diktatorskappe en militere juntas. Die leiers stel nie belang wat op grongvlak aangaan nie. Daarom die moorde, verkragtings en die vinnige agteruitgang en verval van die land as geheel.
Ander lande gaan ons nie help nie want hulle baat by n swart regering. Ons as blankes is nou totaal op onsself aangewese.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.