Kêrel gevonnis vir statutêre verkragting

hande vas houʼn 28-jarige man van KwaZulu-Natal is Maandag tot 18 jaar tronkstraf gevonnis vir die statutêre verkragting van sy tienermeisie.

Kapt. Thulani Zwane het Dinsdag gesê die man is in die KwaDukuza-landdroshof skuldig bevind en gevonnis. “Hy is daaraan skuldig bevind dat hy sy 14-jarige meisie verkrag het,” het Zwane gesê.

Volgens Zwane het die tiener se ouers die skuldige gevra om sy verhouding met hul dogter te verbreek, maar hy het nie opgehou nie en saam met haar te slaap.

Die ouers het ʼn saak teen die man by die polisie aanhanging gemaak en hy is van statutêre verkragting aangekla, waarna hy in hegtenis geneem is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

22 Kommentare

jongste oudste gewildste
Stoere Boer

Plaas dat die ouers sommer dit wat pla ook afgekap het. In elk geval wat soek ‘n persoon op daardie ouderdom by skoolmeisies. Maar dit lyk my as die natuur roep by sommiges dan slaan die ore toe en alles spring op aandag.

vuurvreter

Haar ma het dus geweet hulle het sex. Maar toe hy hulle seker nie meer geld instop nie toe verkla hulle hom. Sluit hulle ook toe want wat maak n 14 jarige met n 28 jarige man. Sy het sex gesoek en gekry so sy muni nou simpatie soek nie.

Teresa Eygelaar

Net ‘n vraag of twee. Hoekom word statutere verkragting so swaar gestraf, maar mense wat babas verkrag kry omtrent nooit so ‘n swaar straf nie? Die meisie en haar ouers het presies geweet waarmee die meisie doenig is. Nou kan sy voortgaan met haar lewe en die man nie. Verstaan my reg, ek sê NIE dis reg dat so ‘n volwasse man met ‘n jong dogter seks het nie. Ek wonder net hoekom die meisies wat instem tot seks, niks oorkom nie?

vuurvreter

Mooi gese Teresa. Sy moet dieselfde straf as hy kry. Want sy het haar bene oopgemaak vir hom reg??

Lee

That is a hefty punishment for consensual sex (not that I approve) when you compare it to other “real” crimes such as rape and murder, particularly of babies, as mentioned above. Perpetrators of such heinous and violent crimes are often handed down much less severe sentences. Where is the fairness in that?