Die Amerikaanse popster Miley Cyrus se liedjie, Wrecking Ball, is nou ook in Afrikaans opgeneem. Die internet is vol liedjies wat die gekskeer met dié video waarin die eers onskuldige Miley uitdagend voorkom.
Miley is die dogter van die bekende Billy Ray Cyrus.
Die Afrikaanse sangeres Ria le Roux het nie op haar laat wag nie en het ook ʼn Afrikaanse gekskeerliedjie van die video gemaak. Hier is haar weergawe van Wrecking Ball, oftewel Huis Skoonmaak. ʼn Video van Miley se oorspronklike video volg na die liedjie, en een van die gewildste gekskeerliedjies daarna.
[soundcloud url=”https://api.soundcloud.com/tracks/119605571″ width=”100%” height=”166″ iframe=”true” /]
Ek laaik die video en die liedjie se naam.
Hou self van die liedjie, maar beslis nie van die video-greep nie.
Nice Rea!!! Way to go!!!