Die regering gaan tans voort met die instelling van sy voorgestelde nasionale gesondheidsversekeringplan (NGV), al weet die staat nog nie wat dit gaan kos en hoe dit gefinansier sal word nie. Lees alle vorige berigte oor die NGV op Maroela Media.
Sien alle vorige tekenprente
Soos my dokter, my tandarts en my prokureur altyd sê: “Solank daar geld is, is daar hoop!!”
skerp, kon dit nie beter se