Suid-Afrika se roeispan het Donderdag ook ʼn goue medalje die land ingepalm.
Die span bestaan uit Sizwe Ndlovu, Matthew Brittain, John Smith en James Thompson. Suid-Afrika het nou drie goue medaljes tydens die Olimpiese Spele in Londen verower. Dié oorwinning het Suid-Afrika van die 13de na die 8ste posisie op die ranglys bevorder. China loop voor met 30 medaljes.
Klik hier om die volledige ranglys te sien.