Beurtkrag geld weer vanaf 16:00

kritiek-denke-gloeilamp

Foto: Diego PH/Unsplash.com

Fase 4-beurtkrag sal Saterdagmiddag om 16:00 weer ingestel word tot Sondagoggend om 05:00.

Dit volg ná Eskom Saterdag beurtkrag om 11:40 opgeskort het. Beurtkrag sal Sondag ook van 05:00 – 16:00 opgeskort word.

Verdere inligting sal Sondag verskaf word.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.