Hier is ‘n lys van bronne wat geraadpleeg is tydens die skryf van sommige stories en tydlyne oor Nelson Mandela.
Boeke:
- Long Walk To Freedom (Macdonald Purnell, 1994)
Internetbronne:
- www.pbs.org
- www.anc.org.za
- www.nelsonmandela.org
- www.sapa.org
- www.sahistory.org.za
- www.justice.gov.za/trc
Verskeie nuusbronne is ook geraadpleeg met die skryf van berigte.