Fase 2 geld nou

(Foto: Maroela Media)

Eskom sê fase 2 sal voortaan geld.

Daar is volgehoue noodreserwes om aan die vraag na krag, ook tydens die spitstyd-aanvraag in die aand, te voldoen.

“Fase 2-beurtkrag sal tot verdere kennisgewing volgehou word. Fase 3 sal dus nié om 16:00 in werking gestel word, soos voorheen aangedui is nie,” sê die kragvoorsiener.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.