‘n Vragmotor vervoer die oorskot van die slagoffers van die ineenstorting in Nigerië (Waterkloof-lugmagbasis, 16 November 2014) Foto: Kopano Tlape, departement van kommunikasie
Pogings word verskerp om die liggame van 11 persone, wat in Nigerië gesterf het toe ʼn gebou by TB Joshua se Synagogue Church of All Nations ineengestort het, na Suid-Afrika terug te bring.
“Ons sal die pogings te verskerp om te verseker dat die liggame wat in Nigerië agtergebly het, sonder versuim huis toe gebring word,” het adjunkpresident Cyril Ramaphosa Sondag in Pretoria gesê. Hy het ʼn seremonie by Waterkloof-lugmagbasis bygewoon toe 74 van die liggame na Suid-Afrika teruggebring is.
Paramedici moes van die gesinslede bystaan toe hulle histeries begin huil het terwyl Cassius Lubisi, direkteur-generaal in die presidensie, die name van die oorledenes voorgelees het.
Die aankondiging is laat Saterdagaand gemaak dat slegs 74 van die 85 liggame van die slagoffers na Suid-Afrika teruggebring sal word, glo weens DNS-toetse wat nog steeds deur die owerhede in Nigerië gedoen moet word. Die gesinne wag nou al ongeveer twee maande vir die 81 Suid-Afrikaners, waaronder drie Zimbabwiërs en een man van Kongo wat met Suid-Afrikaanse paspoorte gereis het.
Altesaam 116 mense is op 12 September dood toe ʼn gastehuis in Lagos ineengestort het.
Die 74 liggame wat gister by Waterkloof-lugmagbasis aangekom het sal eers na provinsiale lykshuise geneem word voordat hulle privaat begrawe sal word.
Altesaam 26 beseerde Suid-Afrikaners het ʼn maand gelede teruggekom, waarvan 20 reeds uit die hospitaal ontslaan en met hul gesinne herenig is.
-
- Adjunkpresident Cyril Ramaphosa tydens die seremonie by Waterkloof-lugmagbasis op 16 November 2014 toe die liggame van die slagoffers van die Nigerië-ineenstorting teruggebring is na Suid-Afrika Foto: Kopano Tlape, departement van kommunikasie
-
- Gesinslede rou tydens die seremonie by Waterkloof-lugmagbasis op 16 November 2014 toe die liggame van die slagoffers van die Nigerië-ineenstorting teruggebring is na Suid-Afrika Foto: Kopano Tlape, departement van kommunikasie

- Sommige van die kabinetministers tydens die seremonie by Waterkloof-lugmagbasis op 16 November 2014 Foto: Kopano Tlape, departement van kommunikasie
-
- ‘n Vragmotor vervoer die oorskot van die slagoffers van die ineenstorting in Nigerië (Waterkloof-lugmagbasis, 16 November 2014) Foto: Kopano Tlape, departement van kommunikasie

- Die liggame van slagoffers wat tydens die ineenstorting in Nigerië gesterf het, land in Suid-Afrika (Waterkloof-lugmagbasis, 16 November 2014) Foto: Kopano Tlape, departement van kommunikasie

- Voertuie vervoer die bagasie van die slagoffers van die ineenstorting in Nigerië (Waterkloof-lugmagbasis, 16 November 2014) Foto: Kopano Tlape, departement van kommunikasie

- Patoloë ontsmet die gebied (Waterkloof-lugmagbasis, 16 November 2014) Foto: Kopano Tlape, departement van kommunikasie