Video: Betaal voor jy petrol ingooi

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

By sommige vulstasies in Gauteng word motoriste nou gevra om eers te betaal vir die brandstof voordat dit in hulle voertuie getap word.

Dis na verskeie voorvalle waartydens motoriste weggejaag het sonder om te betaal vir die brandstof.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Peter Says ·

Niks nuut nie, dit gebeur al vir jare in ander dele van die wereld. SA ners is te gewoond daaraan dat alles vir ons gedoen moet word. Betaal, en tap jou eie brandstof.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.