Die Tshwane-metropolisie het op onder meer dwelms beslag gelê nadat hulle tydens ‘n klopjag toegeslaan het op twee huise in Pretoria.
Bure kla al ‘n geruime tyd oor die persele en metropolisielede het vir ‘n tweede keer daar toegeslaan. Vyf mense is in hegtenis geneem.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
So riem onder die hart as ‘n mens lees van Metro of Saps lede wat hul werk goed doen. Mooi so, manne. Doen so voort en roei hierdie kriminele in ons land een vir een uit. Aan die wat nie hul werk doen nie, kry ‘n bladsy uit hierdie manne se boek.