[Video] Kniehalter opknappingskostes jou? Zuma DIY verduidelik hóé

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die gebruiker ZANewsTV het ʼn parodie-video op YouTube gelaai waar “Zuma DIY” verduidelik hoe om jou opknappingsbegrotings te omseil.

Die video is gebaseer op die immergewilde Suzelle DIY-video’s.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Blondie ·

O nou verstaan ek. ….Riaan het plek gemaak vir Zuma. …..dis jammer hy het n ie n goue handdruk gekry nie. .

Anti-Haas ·

Sulke bespottings wys jou hoe ons land deur swape reageer word.
Ek hou ook terug van die regering waar ek kan.
Lekker in die nuwe SA. VIVA!!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.