Video: “Lyk ek vir jou soos ‘n man?”

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

’n Transseksuele vrou is op ‘n eetstaking totdat die departement van binnelandse sake erken sy is ’n vrou en nié ’n man nie.

Nadia Swanepoel voer aan amptenare skend haar menseregte deur nié ’n identiteitsdokument uit te reik wat haar geslag as vroulik aandui nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Anon ·

Jip! Jy lyk soos n man en jy klink soos n man…. Ek dink dis groot sonde wat julle doen, God het jou as n man geskape nie n vrou nie.

YS de Beer ·

Anon ! Het jy nie Star Wars se “cantina Scene” gekyk nie ? Almal is aanvaarbaar en het n plekkie op hulle planeet . Of Jurassic Park ? Maar as meneer sy staal kan wys op die atletiekbaan soos Aastor Seemenja dan sal hy hier ook aanvaar word deur almal . Dan sal baie nog se”Go for gold Danie-A” .

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.