Video: Mop beweeg sommer self

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

‘n Video van ‘n “mop” wat sommer self beweeg lyk soos pure toorkuns in hierdie video.

Dit lyk soos ‘n gewone mop wat langs ‘n “nat vloer”-teken lê, totdat ‘n klop aan die deur die mop laat beweeg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.