
Skermskoot uit die video
Die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers en Solidariteit Helpende Hand gaan Wiskunde-hulpgidse wat die departement van basiese onderwys net in Engels uitgereik het, self in Afrikaans vertaal.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
13 Kommentare
Baie dankie ons waardeer dit.
Got to love the boer! :)
Wanneer die vertalings klaar gedoen is. stuur dan ‘n rekening aan die department vir dienste gelewer. As hulle weier om te betaal, sleep hulle hof toe. Iewers moet daar nou ‘n streep op die grond getrek word !
Dit wys jou net hoe werk hierdie Onderwysdepartement. Hulle sal alles doen om ons kinders en taal te benadeel. En hulle gaan wegkom met dit. Soos met baie ander goed wat hulle net eenvoudig doen al is dit teen reels en regulasies.
Wonder net wat het geword van die reg om onderrig te word in jou eie taal.