Video: Reuse-grondeis in Pretoria

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

‘n Man wat in 1996 ‘n grondeis ingedien het vir ‘n groot gedeelte van Gauteng eis nou wéér grond in Pretoria.

Victor Lekhuleni se eis is destyds deur die grondeisekommissie afgekeur.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae