Na die wydverspreide skending van standbeelde ‘n paar maande gelede spog die Groenkloof-natuurreservaat in Pretoria nou met meer as 50 beelde van onder meer vryheidstryders.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Kom ons kyk hoe lank vat dit voordat die agtergeblewenis die standbeelde verf en omgooi.
Dis standbeelde van vryheidsvegters. Dit sal nie geverf word nie
Shaka en Dingaan vryheidsvegters? Julle is nie ernstig nie.
Ja nee kyk. Vryheid is subjektief, vir my is die boeremag “vryheidsvegters”, so waar is die standbeelde?
Dis nou bog! Regtig waar? Die perd en die geweer,…? Dit pas mos nie by die prentjie nie?
Volgens my kennis het die swart stamme in SA nie op perde gery nie en was gewere nie aan hulle bekend toe hulle met die blankes te doen gekry het nie. Dink die kunstenaars se navorsing was baie swak. Baie van hierdie mense is ook onbekend in geskiedenisboeke.
Sarie, hulle het inderdaad van perde gebruik gemaak. In die Anglo-Boereoorlog het die Britse magte onder meer swart mans as verkenners gebruik. Hulle was gewapen en perde is ook aan hulle verskaf.
Net nog ‘n sirkus en wyse waarop ons geld gemors word!!
Ai, ai so sad!! Waar is ons kosbare lang vergete vryheidsvegters??
Dink julle nie die lelike beelde kort bietjie verf nie?
Like like like
Hoekom die beelde wegsteek in ń natuur reservaat?
Ek dink ook hulle is bietjie vaal. Verf die goed!!!!!