Video: Verkragter vra om verskoning

Xolile Tose. Foto: eNuus. Die video volg onderaan die berig.

Xolile Tose. Foto: eNuus. Die video volg onderaan die berig.

Die Oos-Kaapse hooggeregshof het Xolile Tose (33) tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die verkragting van ‘n sesjarige meisie. Sy is so erg beseer dat sy permanent ‘n kolostomiesakkie moet dra.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Peter Says ·

Hoekom vra hy om verskoning, in die video beweer hy, hy is onskuldig ???

sylvia ·

jy is so skuldig soos daglig mag die ouers van hierdie kindjie jou nooit vergewe nie jy het totaal en al haar lewe verwoes. JOU VARK

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.