Daar gaan weer gepronk word, bokspronge gemaak word en die stof gaan letterlik staan by die agtste ATKV-Rieldans kompetisie in die Paarl die naweek.
Die Betjies van Betjiesfontein is die heersende juniorkampioene.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.