Agri SA waarsku dat Suid-Afrikaners hulself moet gereed maak vir hoër kospryse weens onwettige stakings in verskeie sektore. Hulle sê ondermeer die stakings weerhou die verbruiker van hul demokratiese reg tot bekostigbare voedsel.
Die video is deur eNuus op YouTube geplaas. eNuus word elke aand om 19:00 op kykNet, DSTV-kanaal 144, uitgesaai.