Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Die wêreld in foto’s – 26 November 2018
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
2 Kommentare
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Kan enige iemand deelneem aan die foto’s wat geplaas word? Wat is die prosedure?
Dagsê Naomi
Ons gebruik foto’s wat ons van internasionale nuuswebwerwe ontvang – dit is foto’s wat spesifieke nuusgebeure in die res van die wêreld uitbeeld. As jy dalk ‘n nuusfoto (van hoë gehalte) geneem het, is jy welkom om die foto en die beskrywing daarvan per e-pos aan te stuur na [email protected]. Hou asseblief in gedagte dat ons die nuuswaarde van die foto in gedagte sal hou wanneer ons bepaal of ons dalk die foto kan gebruik.
Dankie!
Groetnis
Tania nms Maroela Media