Die John Hancock-sentrum in Chicago, ʼn 100 verdieping hoë wolkekrabber, het Donderdag 8 Mei 2014, ʼn unieke uitkykplatform oopgemaak.
Sowat agt mense kan op die platform staan wanneer dit, meer as 300 meter hoog, teen 30 grade uit die gebou kantel. Die platform is op die 94ste verdieping geïnstalleer.
Nie vir my nie dankie – net vir baie brawe mense.
Eish!!