Die Wes-Kaapse onderwysdepartement het in 2017 besluit om die Hoërskool Uitzig, wat in ʼn brandarm buurt geleë is, te sluit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Uitsig"
Jong man sterf in motorfietsongeluk
‘n 18-jarige man is dood nadat hy Woensdagmiddag van sy motorfiets af geval het in Bloemfontein in die Vrystaat.
Video: Kantelplatform sommiges se nagmerrie
Die John Hancock-sentrum in Chicago, ʼn 100 verdieping hoë wolkekrabber, het Saterdag ʼn unieke uitkykplatform oopgemaak.
Wes-Kaap-dierebeskermingsorganisasies moet trek
Twee van die grootste dierebeskermingsorganisasies in die Wes-Kaap is ingelig dat hulle binne drie maande moet trek om plek te maak vir lae-inkomstebehuising.