Skipskop

‘n Eenvoudige melodie met een van die treffendste lirieke wat ooit in Afrikaans geskryf  is. Die oorspronklike opname is gesing deur die komponis, David Kramer en besing die treurige verhaal van mense wat gedwing is om weg te trek van hulle geliefde tuiste by Skipskop. Skipskop het die top 10 gehaal in die tydlose treffer-kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

http://www.youtube.com/watch?v=UyUEJgymO74

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.