Ses universiteite het nog ’n realistiese kans om die uitspeelronde van vanjaar se Varsitybekerreeks te haal en met slegs drie rondes se rondomtalie-wedstryde oor, kan geen span ’n neerlaag bekostig nie.
Soekresultate vir: ivan cloete
Varsitybeker: Maandag kan ’n voorsmaak van eindstryd wees
Maandag se Varsitybeker-wedstryde is ’n stryd tussen die pasaangeërs op die punteleer en ’n span of twee wat desperaat hulle kanse op halfeindstrydplekke wil lewendig hou
Maties en Shimlas oordonder hul buurmanne
Die Maties en die Shimlas het Maandag albei hulle buurmanne oorrompel, terwyl die UJ die vloer met hulle Bloemfonteinse opponent gevee het en Tuks weer stotterend, maar darem, op die wenpad is.
Ou Intervarsity-vyande, eenmalige wenner en ’n kroniese verloorder slaags
Die bestanddele vir Maandagaand se Varsitybeker-wedstryde is drie wedstryde tussen tradisionele Intervarsity-vyande.
Varsitybeker: Maandag sal ʼn hele klompie vrae beantwoord
Daar is sommer ʼn hele klompie vrae oor Maandag se Varsitybeker-wedstryde wanneer die derde ronde in die reeks gespeel word.
Varsitybeker: opwindende rugby, geelkaarte kenmerk tweede ronde
Daar was Maandagaand lekker rugby, heelwat geelkaarte en ʼn aanduiding van watter spanne hier na die einde se kant toe daar behoort te wees wanneer die Varsitybekerreeks oor net twee maande eindrondes se kant toe staan.
Varsitybeker: tweede neerlaag sal groot slag wees
Maandag se tweede ronde van die Varsitybekerreeks kan die spanne wat ’n tweede keer verloor se kanse ernstig beduiwel om in die uitspeelrondes te speel.
Varsitybeker: spanne sal vroeg kleim wil afsteek
Die 2017-Varsitybekerreeks skop Maandagaand in sy tiende jaar af in ʼn toernooi wat die eerste keer nege spanne in die rondomtalieronde sal hê.