Ekonomie Minuut: Die Amerikaanse arbeidsmark bly stram

Ek het Vrydag vertel hoe Amerikaanse indiensnamesyfers hulle inflasie- en rentekoersvooruitsigte beïnvloed, hoe dit die dollar versterk en druk plaas op die rand en aandelebeurse. Hulle sogenaamde “nonfarm payroll” data is laat Vrydagmiddag bekendgemaak en dit lyk of ons moeilikheid gaan voortduur.

  • Die Ekonomie Minuut word saamgestel deur prof. Waldo Krugell van die Noordwes Universiteit. Luister daagliks na die Minuut vir die belangrikste ekonomiese nuus en kommentaar. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.