Luister: Waag ’n tweede kans op liefde

Foto ter illustrasie. (Foto: Esther Ann/Unsplash)

Die lewe loop soms vreemde draaie met ʼn mens, niemand beplan om eendag te skei wanneer hulle trou nie. En soms kom daar ’n tweede kans op liefde oor ʼn mens se pad.

Ongelukkig het tweede of derde huwelike dikwels nog ʼn slegter kans om te oorleef. Soveel as 67% van tweede huwelike eindig in die skeihof terwyl 74% van derde huwelike op ʼn skeisaak uitloop.

In die sewende episode van Maroela Media se podsendingreeks oor die lief en leed van verhoudings gesels Louis Venter, kliniese terapeut en stigter van Couples Help, oor liefdesraad vir mense wat ʼn tweede kans op liefde wil waag.

  • Luister boaan na Louis Venter se raad vir tweede huwelike.
  • Besoek Louis se webwerf, Couples Help, hier.
  • Luister na die vorige episodes uit die reeks hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.