Podlitiek: Zuma-hofgeveg, Cyril doen met RET weg, en Charlize sê Afrikaans sleg

Opgestel deur die Podlitiek-span

In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl, Reiner Duvenage en Paul Maritz die afgelope week se grootste stories.

Watter manewales hou die moontlikheid van ʼn terugkeer na die tjoekie vir oubaas Zuma in vir Suid-Afrika?

Wat beteken die heel waarskynlike tweede termyn vir oom Cyril, en wat dink nommers 40, 41 en 42 van tannie Charlize se kommentaar?

Vind al die nuus uit Podlitiek-land hier:

Luister Podlitiek vir hierdie, en meer!

  • Die Podlitiek-span bestaan uit Paul Maritz, Ernst van Zyl, Frederik van Dyk en Reiner Duvenage.

 

Hierdie plasing is deur ’n onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red

Deel van: Meningsvormers, Podsendings

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Werner ·

Hoekom word Podlitiek nie meer as Podcasts beskikbaar gestel nie?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.