Vakansies is die perfekte tyd om jou bakvernuf opnuut op te skerp.
Bak is nie net lekker oor die smaaklike koekies wat na die tyd in die koekblik is nie, maar dit is ook ʼn geleentheid vir jou om tyd saam met jou kinders en geliefdes te deur te bring, en om kreatief in die kombuis te kan wees.
Probeer hierdie lekker koekieresepte vir die vakansie en betrek sommer die hele gesin daarby.
Feestelike koekierol
Lewer sowat 26 koekies.
Kry die resep hier.
Graanvlokkiekoekies
Lewer sowat 30 koekies.
Kry die resep hier.
Brosbroodsterre met suurlemoenglasering
Lewer sowat 35 koekies.
Kry die resep hier.
Stoute hawermout-blokkies
Lewer sowat 24 blokkies.
Kry die resep hier.
Brosbrood
Lewer sowat 32 koekies.
Kry die resep hier.
Gemmerkoekies
Lewer een groot koekblik vol koekies.
Kry die resep hier.
Donkersjokoladekoekies
Lewer sowat 25 koekies.
Kry die resep hier.
Botterkaramel-brosbroodrosette
Lewer sowat 35 koekies.
Kry die resep hier.
Grondboontjiekoekies
Lewer sowat 24 koekies.
Kry die resep hier.
Bederfkoekies
Lewer sowat 20 koekies
Kry die resep hier.