Lani Snyman van Ciro vertel ons vandag meer van die wêreld se koffieverenigings en die kompetisies waaraan baristas kan deelneem. Sy verduidelik ook wat presies van hierdie kampioene verwag word tydens ʼn kompetisie. Susan Lombaard het met Lani gesels.
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.