Soorte resepte: kies die soort gereg… Alles Bykosse Drinkgoed Gebak Resep-video’s Soetgoed Vegetariese geregte Vleis en seekos
[Resep] Grondboontjiebottersous vir roomys 17 Februarie 2016
Foto: Lekker en Vinnig
(Uit: Spogresepte, Suid-Afrikaanse Vroue-Landbou-unie)
Lewer 4-6 porsies
Bestanddele: 385 9 (1 blik) kondensmelk 75 ml gladde of growwe grondboontjiebotter 125 ml room Metode: Verhit alles saam oor lae hitte en roer totdat die grondboontjiebotter opgelos het. Bron: Lekker en Vinnig – Biltonggeregte Uitgewer: Lapa
ondersteun maroela media só Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Maak 'n bydrae
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Wat van ek los die roomys en eet slegs die sous? Klink so lekker.
Daar’s hy Ronnie – ek voel ampers ook so maar ‘n roomys self was nog nooit sleg nie, met of sonder die sous! Ek sal maar altwee neem dankie!
Eliza-beth: smaak my dis net ek en jy wat resepte lees…
@Ronnie – ja maar ek is te lui om dit te maak! My mond water net as ek dit lees maar ek kom nie by die maak van die geregte nie! Treurig ne!