Die Argentynse afrigter Daniel Hourcade het geen verandering aan sy beginspan vir Saterdag se tweede toets in die Rugbykampioenskap teen Suid-Afrika aangebring nie.
Daar is egter een verandering op die bank van die 23-tal wat Suid-Afrika verlede week so groot laat skrik en ook byna geklop het. Die veelsydige agterspeler Lucas González Amorosino is in die plek van Ramiro Moyano as plaasvervanger gekies.
Die span –
15 Joaquín Tuculet, 14 Santiago Cordero, 13 Matías Orlando, 12 Juan Martín Hernández, 11 Manuel Montero, 10 Nicolás Sánchez, 9 Martín Landajo, 8 Facundo Isa, 7 Juan Manuel Leguizamón, 6 Pablo Matera, 5 Tomás Lavanini, 4 Matías Alemanno, 3 Ramiro Herrera, 2 Agustín Creevy (kapt.), 1 Nahuel Tetaz Chaparro. Bank: 16 Julian Montoya, 17 Felipe Arregui, 18 Enrique Pieretto, 19 Guido Petti, 20 Javier Ortega Desio, 21 Tomas Cubelli, 22 Santiago Gonzalez Iglesias, 23 Lucas González Amorosin
Ons gaan dalk vasval daar onder in Argentinië. Hulle speel met baie pasie in hul eie land voor hulle lojale ondersteuners.
Gaan veseker vasval met die “has beens” wie Coetzee weer, na verlede week se bewys, gekies het. Meyer-Coetzee arogansie siekte is n ernstige probleen in SA