Met die Suid-Afrikaanse spanne (buiten die Sharks) wat harde bene die afgelope naweek in die Superrugby-reeks gekou het, is dit interessant om na die toernooi se wedstryd-statistieke te kyk.
Die Crusaders is verreweg die beste span vanjaar, met die Sharks wat die SA prosessie met rukke en stote lei.
Een ding is seker: Die vier SA spanne sukkel op die aanval, maar hul lynstane is darem sterk.
Statistiek:
- Meeste drieë:
- Crusaders (34)
- Rebels (30)
- Hurricanes (27)
- Lions (26)
- Brumbies (25)
- Sharks (24)
- Bulls (13)
15. Stormers (11)
- Bal die verste gedra:
- Hurricanes (3,804 m)
- Sunwolves (3,759 m)
- Crusaders (3,364 m)
- Reds (3,006 m)
- Blues (2,980 m)
- Sharks (2,904 m)
- Lions (2,747 m)
- Bulls (2,384 m)
- Stormers (2,206)
- Skoon breekslae:
- Crusaders (97)
- Sunwolves (85)
- Waratahs (81)
- Reds (76)
- Blues (74)
- Sharks (73)
- Lions (65)
- Bulls (50)
- Stormers (44)
- Verdedigers geklop:
- Hurricanes (219)
- Reds (204)
- Blues (180)
- Sunwolves (179)
- Crusaders (174)
- Sharks (145)
- Lions (142)
- Bulls (132)
- Stormers (131)
- Persentasie duikslae gewen:
- Bulls (87,2%)
- Crusaders (87,1%)
- Jaguares (86,9%)
- Reds (86,6%)
- Waratahs (86,4%)
- Sharks (85,5%)
- Stormers (84,5%)
- Lions (83. 9%)
- Lynstane gewen:
- Bulls (96,3%)
- Rebels (93,4%)
- Lions (92,9%)
- Waratahs (92,8%)
- Jaguares (92.4%)
- Stormers (89,6%)
- Sharks (88%)
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
6 Kommentare
Die Sharks lyk nogal “impressive “
Saders jo lekker ding!!!!!!
ANC het weer meesterlik geslaag in hul heksejag teen als wat kosbaar was vir die Afrikaner. Laasgenoemde steeds vas aan die slaap.
Die Crusaders het benewens ‘n groot aantal All Blacks daarin geslaag om ook opwindende jong spelers in hul 38 man groep in te sluit.Omdat hul inteenstelling met bv die Leeus ‘n kern ervare spelers behou het skakel nuwe spelers makliker in en hoef hul nie elke jaar opnuut span te bou nie. Spelers en nie die naam maak ‘n span en is ek bevrees het van die Leeus net die naam oorgebly en gaan hul erg op hul toer sukkel.’n Mens moet dus nie te veel in hul vertonings lees nie want dit bestaan tans uit niks meer as belowende… Lees meer »
Sharks rule ?