Kom ons loer na gisteraand se uitslae van die vier wedstryde wat gespeel is:
13 FNB Maties 31 – 9 FNB NWU-Puk
13 FNB Shimlas 7 – 22 FNB UCT
13 FNB Madibaz 16 – 33 FNB Tuks
13 FNB Wits 43 – 3 FNB CUT
Sesnasiesrugby
Ná die naweekwedstryde lyk die punteleer so:
Gholf
Op die jongste wêreldranglys staan sake so:
Suid-Afrikaners
Op die vrouegholfranglys is Lydia Ko van Nieu-Seeland steeds die voorste speler.
Suid-Afrika se Lee-Anne Pace beklee die 54ste plek.
In Hyderabad is die toets tussen Indië en Bangladesj afgehandel.
Indië 687/6 verklaar & 159/4 verklaar.
Bangladesj 388 & 250.
Indië het met 208 lopies geseëvier.
Intussen is Joe Root as Engeland se nuwe toetskaptein aangewys.
In Auckland, Nieu-Seeland, is die Proteas se opwarmingswedstryd teen Nieu-Seeland se B-span vanoggend afgelas weens reën.
Sunfoil-krieketreeks
Ná die naweek se drie wedstryde lyk die punteleer so ná 10 wedstryde:
Vrouekrieket
In Colombo het SA teen Papoea-Nieu-Guinee gespeel en maklik met 10 paaltjies gewen. Dit lyk asof die Proteas nou maklik sal kwalifiseer vir die Wêreldbeker vir vroue.
Sokker
In die plaaslike Premierliga lyk die puntestand so:
In die Engelse Premierliga is een wedstryd gister gespeel.
Man City het gisteraand geseëvier en van vyfde na tweede plek op die punteleer gespring. AFC Bournemouth 0 – 2 Manchester City.
Die jongste punteleer lyk so:
GROOT WAARDERING
Baie dankie Maroela dat julle ook nou van ander sport soorte berig.