Superrugby
- Drie Suid-Afrikaanse spanne is reeds vandag in aksie.
Vandag
Highlanders 8:35 Hurricanes
Reds 11:00 Stormers
Lions 19:10 Sharks (Die Springbok-voorry van die Sharks, Tendai Mtawarira, sal vanaand die rekord verbeter vir die Suid-Afrikaanse speler wat die meeste Superwedstryde nóg gespeel het, naamlik 156 wedstryde.)
Môre
Crusaders 06:15 Brumbies
Blues 08:35 Waratahs
Rebels 10:45 Sunwolves
Bulls 15:05 Jaguares
- Intussen het die voormalige All Black, Israel Dagg, aangekondig dat hy sy stewels ophang weens ʼn kniebesering.
Sewesrugby
- Die Hongkong-been van die Wêreldreeks begin vandag met agt wedstryde wat afgehandel word.
Vandag
Samoa 11:42 Skotland
Suid-Afrika 12:06 Japan
Engeland 12:31 Wallis
VSA 12:53 Spanje
Nieu-Seeland 13:15 Australië
Fidji 13:37 Kenia
Argentinië 14:01 Kanada
Frankryk 14:26 Portugal
Saterdag
Suid-Afrika 05:41 Skotland
Suid-Afrika 09:22 Samoa
- Sewe wedstryde word dié naweek gespeel.
Vrydag
Munster 20:35 Cardiff Blues
Glasgow Warriors 20:35 Ulster
Saterdag
Cheetahs 17:30 Ospreys
Zebre 18:30 Connacht
Llanelli Scarlets 19:45 Edinburgh
Leinster 20:45 Benetton Treviso
Sondag
Kings 15:00 Dragons (Die Kings se slot, Dries van Schalkwyk, sal in sy honderdste wedstryd in die Pro14-reeks uitdraf. Hy het in 2012 reeds vir Zebre begin speel.)
Varsitybeker
- Die halfeindstryde van dié kompetisie word Maandag beslis.
Tuks vs NWU 16:45
Maties vs Shimlas 19:00
Gholf
- In Amerika is die eerste ronde van die Valero Texas Ope in San Antonio afgehandel.
1 Si Woo Kim -6
2 JT Poston -5
Abraham Ancer -5
Brian Stuard -5
Jhonattan Vegas -5
52 Ernie Els -1
Dylan Frittelli -1
- In die Sonskynreeks het die Zanaco Meesters gister in Zambië afgeskop.
1 Jaco Prinsloo -8
2 Kyle McClatchie -7
3 Chris Swanepoel -6
Rourke van der Spuy -6
Krieket
- Drie wedstryde word hierdie naweek in die plaaslike T20-reeks
Vandag
Titans 18:00 Warriors.
Môre
Dolphins 18:00 Knights
Sondag
Highveld Lions 14:30 Cape Cobras
- Een wedstryd is gister in die Indiese Premierliga
Die Sunrisers Hyderabad het die Delhi Capitals met vyf paaltjies geklop.
Vandag speel die Royal Challengers Bangalore om 16:30 teen die Kolkata Knight Riders.
Sokker
- In die plaaslike Premierliga word daar vandag een wedstryd gespeel.
Maritzburg United 20:00 Bloemfontein Celtic
- In die Engelse Premierliga word ook een wedstryd afgehandel.
Southampton 21:00 Liverpool
- In die FA-beker speel Manchester City en Brighton Saterdag in die eerste halfeind op Wembley teen mekaar. Sondag pak Watford en Wolverhampton Wanderers mekaar in die tweede halfeind.