Hamas maak aanspraak op ‘n oorwinning na die aankondiging van ‘n skietstalstand sonder sperdatum, maar waarnemers wys daarop dat nie Israel of die Palestyne uit die ooreenkoms gekry het wat hulle wou nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ban Ki-moon"
Gasa: Jongste skietstilstand hou oornag
Die jongste skietstilstand tussen Israel en Hamas wat Sondagaand in werking getree het, het deur die loop van die nag gehou.