Verlede jaar het die All Blacks die derde Bledisloe-toets teen die Wallabies verloor, maar Saterdag het die wêreld se beste span op ʼn (darem effens vinnige) drafstap die derde van vanjaar se drie in Yokohama in Japan met 37-20 gewen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bledisloe-toets"
Gee Cheika nog kans, pleit Hansen
Die All Black-afrigter, Steve Hansen, is een van die gaafste ouens in rugby.