ʼn Wantrouemosie, ʼn uitvoerende bestuursverkiesing en die bond se geldsake was onder meer aan die orde by die Bolandse Rugbyunie (BRU) se pas afgelope jaarvergadering in Wellington.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bolandse Rugbyunie"
Nuwe status vir plaasrugby in die Boland
Plaasrugby, daardie eiesoortige faset van Bolandse rugby, word na verwagting vanjaar tot `n nuwe status verhef.