Die Alfred Dunhill-gholfkampioenskap slaan binnekort af en Louis Oosthuizen het ook dié toernooi in sy visier.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Brendan Grace"
Branden Grace se 62 is laagste Major-telling in geskiedenis
Die Suid-Afrikaner Branden Grace, wat Vrydag die valbyl in 45ste posisie met net twee houe geklop het, het Saterdag die eerste speler in die 412de Major-gholftoernooi oor 157 jaar geword wat ʼn ronde van 62 houe gespeel het.