Beeldmateriaal van die man wat dreig om van die Burgersentrum in Kaapstad se dak af te spring, is op YouTube vrygestel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "burgersentrum"
Man dreig om van Kaapse burgersentrum se dak te spring
ʼn Groot groep skare drom saam by die Burgersentrum in Kaapstad waar ʼn man op die dak van die 23 verdieping hoë gebou dreig om na sy dood te spring.