ʼn Werknemer van die bekende Chimp Eden in Nelspruit is Vrydag aangeval nadat een van die sjimpansees ontsnap het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Chimp Eden"
Video: Chimp Eden-sjimpansee skenk geboorte
Nina, ʼn negejarige sjimpansee van Chimp Eden, het Woensdag geskiedenis gemaak toe sy die eerste sjimpansee geword het om voor duisende mense wêreldwyd geboorte te skenk.