Die akteur Hennie Smit is steeds ernstig siek en word by die Wilgers-hospitaal in Pretoria se hoësorgeenheid onder verdowing gehou.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dêda"
Hennie Smit ernstig siek in hospitaal
Die geliefde akteur Hennie Smit is ernstig siek en sy vriende en familie versoek sy ondersteuners om vir hom te bid.