Zwelinzima Vavi, uitvoerende hoof van Cosatu, vrees glo vir sy lewe en het sy persoonlike sekuriteit opgeskerp, het hy Maandag aan Eyewitness News gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "doodsdreigemente"
Noordwes-premier met dood gedreig
Thandi Modise, die premier van Noordwes, het die afgelope tyd doodsdreigemente ontvang.